Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Absalom het gedurende sy lewe die gedenksteen wat in die koningsdal staan, geneem en vir homself opgerig met die woorde: Ek het geen seun om my naam in gedagtenis te hou nie; en hy het die gedenksteen na sy naam genoem, en dit word tot vandag toe genoem die gedenkteken van Absalom.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:18 in konteks