Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hulle Absalom geneem en hom in die bos in ’n groot kuil gegooi en ’n baie groot hoop klippe bo-op hom gestapel, onderwyl die hele Israel elkeen na sy tent vlug.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:17 in konteks