Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het Siba gevra: Wat wil jy hiermee maak? En Siba sê: Die esels is vir die huis van die koning om op te ry, en die brood en die somervrugte vir die dienaars om te eet, en die wyn vir die vermoeides in die woestyn om te drink.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:2 in konteks