Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

NADAT Dawid van die top af ’n entjie verder getrek het, kom Siba, die dienaar van Mefibóset, meteens hom tegemoet met ’n paar opgesaalde esels en op hulle tweehonderd brode en honderd rosynekoeke en honderd somervrugte en ’n sak wyn.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:1 in konteks