Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Absalom gereeld vroeg opgestaan en langs die pad na die poort gaan staan; en Absalom het elkeen wat ’n saak gehad het om na die koning te kom vir regspraak, aangeroep en gesê: Uit watter stad is jy? As hy dan antwoord: U dienaar is uit een van die stamme van Israel —

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:2 in konteks