Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop val Joab op sy aangesig op die grond en hy buig hom neer en seën die koning. En Joab sê: Vandag weet u dienaar dat ek guns in u oë gevind het, my heer die koning, omdat die koning die wens van sy dienaar uitvoer.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:22 in konteks