Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe daar besoek kom by die ryk man, het hy ontsien om van sy kleinvee of beeste te neem om vir die reisiger wat by hom gekom het, iets te berei; daarom het hy die ooilam van die arm man geneem en dit berei vir die man wat by hom gekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:4 in konteks