Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die sewende dag het die kind gesterwe; en die dienaars van Dawid was bevrees om hom te vertel dat die kind dood was, want hulle het gesê: Kyk, toe die kind nog in die lewe was, het ons met hom gespreek, maar hy het nie na ons geluister nie. Hoe kan ons dan vir hom sê: Die kind is dood! — hy kan ’n verkeerde ding doen.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:18 in konteks