Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En teen die aand, toe Dawid van sy bed opgestaan het en op die dak van die paleis wandel, sien hy van die dak af ’n vrou wat besig was om ’n bad te neem; en die vrou was baie mooi van aansien.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:2 in konteks