Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN ná verloop van die jaar, teen die tyd dat die konings uittrek, stuur Dawid Joab en sy dienaars saam met hom uit en die hele Israel. En hulle het die land van die kinders van Ammon verniel en Rabba beleër, terwyl Dawid in Jerusalem gebly het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:1 in konteks