Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sê Dawid aan die jongman wat hom die boodskap gebring het: Waar kom jy vandaan? En hy antwoord: Ek is die seun van ’n vreemde man, ’n Amalekiet.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 1

Kyk 2 Samuel 1:13 in konteks