Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het gerouklaag en geween en gevas tot die aand toe oor Saul en oor sy seun Jónatan en oor die volk van die Here en oor die huis van Israel, omdat hulle deur die swaard geval het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 1

Kyk 2 Samuel 1:12 in konteks