Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Salomo het die middel van die voorhof geheilig wat voor die huis van die Here was; want daar het hy die brandoffers en die vetstukke van die dankoffers berei, omdat die koperaltaar wat Salomo gemaak het, die brandoffer en die spysoffer en die vetstukke nie kon bevat nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:7 in konteks