Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

terwyl die priesters op hulle poste gestaan het, ook die Leviete met die musiekinstrumente van die Here, wat koning Dawid gemaak het, om die Here te loof dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is, met die loflied van Dawid wat deur hulle voorgedra is. Intussen het die priesters teenoor hulle op die trompette geblaas, en die hele Israel het gestaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:6 in konteks