Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het opgegaan in die huis van die Here en al die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem en die priesters en die Leviete en die hele volk, groot en klein, en hy het al die woorde van die verbondsboek wat in die huis van die Here gevind is, voor hulle ore gelees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:30 in konteks