Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het Jehiskía en die inwoners van Jerusalem verlos uit die hand van Sánherib, die koning van Assirië, en uit die hand van almal, en hulle rondom tot rus gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:22 in konteks