Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

stuur die Here ’n engel, en dié het al die dapper helde en bevelhebbers en owerstes in die laer van die koning van Assirië verdelg, sodat hy met ’n beskaamde aangesig na sy land teruggegaan het; en toe hy in die huis van sy god kom, het die wat uit sy eie liggaam voortgekom het, hom daar met die swaard neergeslaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:21 in konteks