Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:20-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

20. En so het Jehiskía in die hele Juda gedoen: hy het gedoen wat goed en reg en trou was voor die aangesig van die Here sy God.

21. En in elke werk wat hy begin het insake die diens van die huis van God en insake die wet en die gebod om sy God te soek, het hy met sy hele hart gehandel en voorspoed gehad.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31