Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook vir die seuns van Aäron, die priesters, buite op die weiveld van hulle stede, was daar in elke stad afsonderlik manne wat met hulle name aangewys was om aan elke manspersoon onder die priesters en aan elkeen van die Leviete wat in die geslagsregister opgeneem was, dele te gee.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:19 in konteks