Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wees nie soos julle vaders en julle broers wat ontrou teen die Here, die God van hulle vaders, gehandel het nie, sodat Hy hulle ’n voorwerp van verbasing gemaak het soos julle self sien.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:7 in konteks