Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die hardlopers gaan toe met die briewe uit die hand van die koning en sy owerstes deur die hele Israel en Juda, en volgens die gebod van die koning, om te sê: Kinders van Israel, bekeer julle tot die Here, die God van Abraham, Isak en Israel, dat Hy Hom mag wend tot die vrygeraaktes wat vir julle oorgebly het uit die hand van die konings van Assirië.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:6 in konteks