Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Salomo het die huis van die Here begin bou in Jerusalem op die berg Moría waar Hy aan sy vader Dawid verskyn het, op die plek wat Dawid reggemaak het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:1 in konteks