Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Ussía ’n leër gehad wat oorlog kon voer, wat in afdelings op kommando moes uittrek volgens die getal van hulle monstering deur Jeï-el, die skrywer, en Maäséja, die opsigter, onder leiding van Hanánja, een van die owerstes van die koning.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:11 in konteks