Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het ook in die woestyn torings gebou en baie putte uitgekap; want hy het baie vee gehad, in die Laeveld sowel as in die Gelykveld, landbouers en wynboere op die berge en in die tuingronde, want hy was ’n liefhebber van die landbou.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:10 in konteks