Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:26-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. En dít is hulle wat teen hom saamgesweer het: Sabad, die seun van Símeat, die Ammonitiese, en Jósabad, die seun van Simrit, die Moabitiese.

27. En sy seuns en die baie godsprake teen hom en die grondvesting van die huis van God — kyk, dit is beskrywe in die Uitleg van die boek van die konings. En sy seun Amásia het in sy plek koning geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24