Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle van hom wegtrek — want hulle het hom in hewige pyne agtergelaat — smee sy dienaars ’n sameswering teen hom vanweë die bloed van die seun van die priester Jójada; en hulle het hom op sy bed vermoor, sodat hy gesterf het; en hy is begrawe in die stad van Dawid, maar hulle het hom nie in die grafte van die konings begrawe nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:25 in konteks