Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alhoewel die leër van Aram met ’n geringe aantal manne gekom het, het die Here tog ’n baie groot leër in hulle hand gegee, omdat hulle die Here, die God van hulle vaders, verlaat het. En hulle het strafgerigte geoefen teen Joas.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:24 in konteks