Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die owerstes oor honderd geneem en die vername manne en die wat oor die volk geheers het, en die hele volk van die land, en hy het die koning uit die huis van die Here afgebring; en hulle het deur die Boonste Poort in die huis van die koning gekom en die koning op die koningstroon laat sit.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:20 in konteks