Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die ondergang van Ahásia was van God, dat hy na Joram moes kom; en daar aangekom, het hy saam met Joram uitgetrek teen Jehu, die seun van Nimsi, wat die Here gesalf het om die huis van Agab uit te roei.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:7 in konteks