Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het teruggekom om hom in Jísreël te laat genees van die wonde wat hom toegebring is by Rama in die oorlog teen Hásael, die koning van Aram; en Ahásia, die seun van Joram, die koning van Juda, het afgekom om Joram, die seun van Agab, in Jísreël te besoek, want hy was siek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:6 in konteks