Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As daar oor ons onheil kom — swaard, straf of pes of hongersnood — sal ons voor hierdie huis en voor u aangesig gaan staan; want u Naam is in hierdie huis; en ons sal U aanroep uit ons benoudheid, dat U kan hoor en verlos.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:9 in konteks