Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hier is nou die kinders van Ammon en Moab en die mense van die gebergte Seïr, onder wie U Israel nie toegestaan het om te trek by hulle koms uit Egipteland nie; want hulle het van hulle weggedraai en hulle nie verdelg nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:10 in konteks