Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Eliëser, die seun van Dódawa, uit Marésa, het teen Jósafat geprofeteer en gesê: Omdat u ’n bondgenootskap met Ahásia aangegaan het, verbreek die Here u werk. En die skepe het skipbreuk gely, sodat hulle nie in staat was om na Tarsis te vaar nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:37 in konteks