Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN toe Rehábeam in Jerusalem kom, het hy die huis van Juda en Benjamin, honderd-en-tagtigduisend krygshaftige jongmanne, byeen laat kom om teen Israel oorlog te voer, om die koningskap vir Rehábeam terug te win.

2. Maar die woord van die Here het tot Semája, die man van God, gekom en gesê:

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11