Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe Rehábeam in Jerusalem kom, het hy die huis van Juda en Benjamin, honderd-en-tagtigduisend krygshaftige jongmanne, byeen laat kom om teen Israel oorlog te voer, om die koningskap vir Rehábeam terug te win.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:1 in konteks