Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Hásael hom tegemoetgegaan en ’n geskenk in sy hand geneem, naamlik allerhande kosbare goed van Damaskus, ’n vrag vir veertig kamele; en hy het gekom en voor hom gaan staan en gesê: U seun Bénhadad, die koning van Aram, stuur my na u om te vra: Sal ek van hierdie siekte gesond word?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:9 in konteks