Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die koning vir Hásael: Neem ’n geskenk in jou hand en gaan die man van God tegemoet en raadpleeg die Here deur hom en vra: Sal ek van hierdie siekte gesond word?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:8 in konteks