Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het die adjudant op wie se arm hy geleun het, oor die poort aangestel; maar die volk het hom in die poort vertrap, sodat hy gesterf het volgens die woord van die man van God, deur hom uitgespreek toe die koning na hom afgekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:17 in konteks