Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het die koning van Israel na die plek gestuur waarvan die man van God met hom gespreek en waarvoor hy hom gewaarsku het. En hy was daar op sy hoede, nie net een maal of twee maal nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:10 in konteks