Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die res van die volk wat in die stad oorgebly het, en die oorlopers wat na die koning van Babel oorgeloop het — die oorblyfsel van die menigte het Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, in ballingskap weggevoer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:11 in konteks