Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die silwer en die goud het Jójakim aan Farao gelewer; maar hy het die grond gewaardeer om die geld volgens die bevel van Farao te lewer; volgens wat elkeen geskat is, het hy die silwer en die goud van die bevolking van die land ingevorder om aan Farao Nego te lewer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:35 in konteks