Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Farao Nego het Éljakim, die seun van Josía, koning gemaak in die plek van sy vader Josía en sy naam verander in Jójakim, maar Jóahas saamgeneem. So het hy dan in Egipte gekom en daar gesterwe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:34 in konteks