Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het op die verhoog gaan staan en die verbond voor die aangesig van die Here gesluit om die Here te volg en sy gebooie en sy getuienisse en sy insettinge met die hele hart en met die hele siel te onderhou, om die woorde van hierdie verbond wat in hierdie boek geskrywe is, te bevestig. En die hele volk het toegetree tot die verbond.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:3 in konteks