Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het opgegaan in die huis van die Here en al die manne van Juda en al die inwoners van Jerusalem saam met hom, en die priesters en die profete en die hele volk, klein en groot; en hy het al die woorde van die verbondsboek wat in die huis van die Here gevind is, voor hulle ore gelees.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:2 in konteks