Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hy: Wat is dit vir ’n grafsteen wat ek daar sien? En die manne van die stad antwoord hom: Dit is die graf van die man van God wat uit Juda gekom en hierdie dinge uitgeroep het wat teen die altaar van Bet-el gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:17 in konteks