Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Josía hom omdraai, sien hy die grafte wat daar op die berg was; en hy het die bene uit die grafte laat haal en op die altaar verbrand en dit verontreinig, volgens die woord van die Here wat verkondig is deur die man van God wat hierdie woorde uitgeroep het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:16 in konteks