Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gaan die priester Hilkía en Ahíkam en Agbor en Safan en Asája na die profetes Hulda, die vrou van Sallum, die seun van Tikwa, die seun van Harhas, die klerebewaarder — sy het in Jerusalem in die Nuwe Stad gewoon — en hulle het met haar gespreek.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:14 in konteks