Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Elía het vir Elísa gesê: Bly tog hier, want die Here stuur my na Bet-el. Maar Elísa het gesê: So waar as die Here leef en u siel leef, ek sal u nie verlaat nie! En hulle het na Bet-el afgegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:2 in konteks