Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit sal vir jou die teken wees: Eet hierdie jaar wat vanself opslaan, en in die tweede jaar wat dan nog opkom; maar in die derde jaar — saai en oes en plant wingerde en eet die vrugte daarvan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:29 in konteks