Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê: Gryp hulle lewendig! En hulle het hul lewendig gegryp en gedood by die put van Bet-Eked, twee-en-veertig man; en hy het niemand van hulle laat oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:14 in konteks